Apr 1, 2021
Wat sou jy kies: die waarheid of jou geloof? Meeste gelowiges sal natuurlik dadelik antwoord dat dit ‘n ongeldige vraag is om te antwoord, want volgens hulle is hulle spesifieke geloof en die waarheid een en dieselfde ding. Wel elke godsdiens sal hierdie aanname...Jan 1, 2021
Hoe leef ons wys in ‘n onwyse tyd, ‘n tyd van angstigheid, vrees, pandemie en moedeloosheid? Wat beteken wysheid in vandag se omstandighede? Let wel, voor ons verder gaan: Daar is ‘n onderskeid tussen wysheid en om reg te wees. Om reg te wees, is...Nov 1, 2020
Ek word al meer bewus van hoeveel mense nou worstel met stres, emosionele uitputting en depressie. Dit is of daar net onder die oppervlak van meeste mense ‘n diep aggressie, onverwerkte stres, ‘n emosionele moegheid en donker hartseer prut. En COVID-19 se...Sep 1, 2020
Ek het ‘n geheim wat ek jou wil vertel… ‘n Geheim tot ‘n sin- en betekenisvolle lewe. Ek noem dit ‘n geheim omdat dit blykbaar vir soveel mense heeltemal verberg is. Wel soos dit met meeste sulke geheime gaan, is dit gewoonlik voor die...Sep 1, 2020
Ons lees in die Gnostiese geskrif, die Thomas Evangelie in vers 7: “Jesus sê: Geseënd is die leeu wat deur die mens geëet word, want die leeu sal ‘n mens word. Maar vervloek is die mens wat deur die leeu geëet word, want die leeu sal ‘n...Jul 1, 2020
Ek word weer die afgelope tyd heelwat uitgevra oor my siening en verstaan van gebed. En elke keer voor ek ‘n antwoord waag, verduidelik ek eers dat daar onthou moet word dat mense se verstaan van gebed direk gekoppel is aan hulle Godsbeeld. En daarom moet ons...
Recent Comments