Apr 1, 2021
Wat sou jy kies: die waarheid of jou geloof? Meeste gelowiges sal natuurlik dadelik antwoord dat dit ‘n ongeldige vraag is om te antwoord, want volgens hulle is hulle spesifieke geloof en die waarheid een en dieselfde ding. Wel elke godsdiens sal hierdie aanname...Jan 1, 2021
Hoe leef ons wys in ‘n onwyse tyd, ‘n tyd van angstigheid, vrees, pandemie en moedeloosheid? Wat beteken wysheid in vandag se omstandighede? Let wel, voor ons verder gaan: Daar is ‘n onderskeid tussen wysheid en om reg te wees. Om reg te wees, is...Nov 1, 2020
Ek word al meer bewus van hoeveel mense nou worstel met stres, emosionele uitputting en depressie. Dit is of daar net onder die oppervlak van meeste mense ‘n diep aggressie, onverwerkte stres, ‘n emosionele moegheid en donker hartseer prut. En COVID-19 se...Sep 1, 2020
Ek het ‘n geheim wat ek jou wil vertel… ‘n Geheim tot ‘n sin- en betekenisvolle lewe. Ek noem dit ‘n geheim omdat dit blykbaar vir soveel mense heeltemal verberg is. Wel soos dit met meeste sulke geheime gaan, is dit gewoonlik voor die...Sep 1, 2020
Ons lees in die Gnostiese geskrif, die Thomas Evangelie in vers 7: “Jesus sê: Geseënd is die leeu wat deur die mens geëet word, want die leeu sal ‘n mens word. Maar vervloek is die mens wat deur die leeu geëet word, want die leeu sal ‘n...Jul 1, 2020
Ek word weer die afgelope tyd heelwat uitgevra oor my siening en verstaan van gebed. En elke keer voor ek ‘n antwoord waag, verduidelik ek eers dat daar onthou moet word dat mense se verstaan van gebed direk gekoppel is aan hulle Godsbeeld. En daarom moet ons...Jul 1, 2020
Is dit nie interessant om te sien hoe mense hulle werklikheid in twee probeer sny nie – ‘n natuurlike en ‘n geestelike / bonatuurlike werklikheid. En ongelukkig het meeste godsdienste die opsie van hierdie dualiteit gekies, en daarmee hulle...May 1, 2020
Tydens hierdie “lockdown” en dit wat weens COVID-19 met ons gebeur, is dit tog ook interessant om te sien hoe mense daarop reageer. Wat mense maak met hierdie moeilike en buitebeheer-tyd. Elkeen probeer sin maak uit wat gebeur, elkeen op sy of haar manier....Mar 24, 2020
Ok, so the fact of the matter is, people are scared — and rightly so. Because as we enter the era of plague; we realize that we are essentially unprepared. Communities throughout the world have been caught off-guard by the virus’ forceful potential for confusion and...Mar 1, 2020
Om ‘n sinvolle gesprek te kan voer en om dit met ‘n respekvolle, eerlike en luisterende ingesteldheid te kan doen, is sekerlik een van die grootste geskenke wat jy aan jouself (en ander) kan gee. Dit is om die weg van wysheid te kies. Hiermee het die...Feb 1, 2020
Dit is ‘n onteenseglike feit dat godsdiens en wetenskap vanuit verskillende “wêrelde” kom – en ons moet dit altyd onthou en respekteer. Die wetenskap se wêreld sluit in objektiwiteit, rasionaliteit, kritiese distansie, en toetsbaarheid. En dit is...Feb 1, 2020
Antoine de Saint-Exupéry het ‘n pragtige kinderboekie geskryf, Die Klein Prinsie. Dit is in 190 tale vertaal en daarvan is meer as 80 miljoen kopieë verkoop. Dit het oor die jare een van die gewildste boeke ooit geword. Saint-Exupéry was ‘n...Jan 1, 2020
Die bekende Amerikaanse filosoof en skrywer Ken Wilber het op ‘n keer gesê: “I have one major rule: Everybody is right. More specifically, everybody – including me – has some important piece of truth, and all of those pieces need to be honored, cherished,...Dec 1, 2019
‘n Term wat maklik misverstaan kan word as verwysend na ‘n bonatuurlike verstaan van die werklikheid. Dit is egter glad nie Renaissance se vertolking van hierdie woord/term nie, vir ons gaan dit in essensie oor hoe om wys te leef, om diepte en...Oct 1, 2019
“So wat glo jy nou eintlik?,” vra ‘n jongvrou my na ‘n Sondag byeenkoms van Renaissance. “Ek bedoel, glo jy in God?” “Met God verwys jy seker na die Bybelse verstaan van God?,” sê-vra ek versigtig. “Ja...Sep 1, 2019
Toekomsvoorspelling… het vir baie mense nog te doen met kristalballe, “New Age” hippies wat in karavane op besige straathoeke sit en tarrot-kaarte lees. Maar dit is maar ‘n klein verteenwoordiging hiervan, die grootste beoefening van...Aug 1, 2019
‘n Paar jaar gelede het ek geskryf oor een van my gunsteling gedigte en hoe dit my gehelp het om sin te maak in ‘n baie moeilike tyd in my lewe. Die week terug kry ek ‘n e-pos van ‘n vrou wat woon in België wat die einste skrywe raakgelees het....Jul 22, 2019
The spiritual teacher Poonjaji once said: “You have to decide right now to be free once and for all. Everyone who has found freedom in this lifetime has had to make this decision…” I, as those before me also stopped and asked myself, am I happy? Am I free? So, I...Jul 1, 2019
By die Vrystaat Kunstefees, te midde van ‘n baie koue oggend, vind ek myself weereens besig om my verstaan van spiritualiteit te probeer verduidelik. Ek sê probeer want meeste van die tyd slaag ek nie. Sprekende hiervan is dan ook die volgende dag se berig in...Jun 1, 2019
Ek wil weer een van my gunsteling spirituele leermeesters, Lao Tzu, bekendstel. En daarmee saam wat sy lewensfilosofie was en wat dit vir ons vandag kan beteken. Net kortliks weer: Lao Tzu het volgens oorlewering in die sesde eeu v.C. geleef. Daar word vertel dat Lao...May 1, 2019
Al hoe meer statistieke wys dat Afrikaanssprekendes minder godsdienstig word. Ek het selfs vanuit kerkkring navorsing gesien wat wys dat die getal lidmate van die gereformeerde-kerkfamilie (wat die NG Kerk, Hervormde Kerk, Gereformeerde Kerk en Verenigende...Apr 1, 2019
Hier is ‘n uittreksel uit ‘n eenman/vrou verhoogstuk waarmee ek besig is. Dit handel oor die dood, die wat agterbly en die vrae wat by ons opkom oor wat die doel en sin van die lewe is. Soos baie van julle al weet is ek ook tans besig met ‘n...Mar 1, 2019
Die spiritualiteit van teenwoordigheid is ‘n term wat ek gebruik om die wakker word vir die hier en nou te beskryf. Dit is ‘n ingesteldheid om bewustelik te leef, om met aandag en fokus elke hier en nou te betree, in die oomblik en in die hart...Feb 27, 2019
Mostly when a relationship starts to struggle, the first reaction is to ignore the issues and hope it will go away. The ‘burying their head in the sand’ expression comes to mind. The notion is that the supposedly dumb ostrich believes that if it...Feb 12, 2019
The French philosopher, Pierre Teilhard de Chardin once wrote: “We are not human beings having a spiritual experience. We are spiritual beings having a human experience.” For most of us, there is something about this idea, “… we are spiritual beings having a human...Dec 1, 2018
Die Boeddha is op ‘n keer gevra of hy ‘n nuwe godsdiens begin. Hy antwoord toe as volg: …Wat het ‘n mens nodig om van een kant van ‘n breë rivier tot aan die ander kant te kom? ‘n Boot of indien jy dit dalk self moet bou,...Dec 1, 2018
Min dinge in jou lewe is nie ‘n spieël nie. Dinge, plekke, mense en gebeure wat ‘n terugbeeld van jou eie motiewe, gesindheid en ware ingesteldheid is. Baie keer word jy selfs bewus van die feit dat daar twee van jou is, die ware Self, en die...Dec 1, 2018
Wat moet jy doen as jy vir Boeddha of Jesus iewers sou raakloop? Wel, maak hulle dadelik dood. Hierdie uitspraak kry ek by die Zen meester Lin-ji. Wanneer jy uiteindelik oor die skok is van hierdie uitspraak, kyk bietjie dieper na die betekenis van sy woorde. Hiermee...Nov 21, 2018
When it comes to happiness, it is important to recognize that feelings are not to be trusted. And on this topic, the Buddhist position is particularly interesting. Buddhism has given the question of happiness more importance than most any other human philosophy. For...Oct 24, 2018
You can’t change yourself, so don’t even try. I know that’s not what the infomercials and self-help books tell you. But they’re wrong. You can’t change. Like a fat man staring into an empty fridge—there’s nothing there. So, stop it. Why can’t you change yourself?...Oct 1, 2018
In laas week ontvang ek ‘n e-pos van ‘n “besorgde Christen.” Met groot erns word ons gewaarsku dat ons nie op die regte pad is nie, ons het valse leringe begin aanhang en ken nie meer die waarheid nie. Natuurlik volgens hom die enigste...Oct 1, 2018
Daar is plekke in hierdie wêreld wat nie hier of daar is nie, nie werklik of denkbeeldig nie. Dit is tussen-in plekke wat jy moeilik vind, en moeilik by kan bly, soos onder ‘n wildevye boom in Indië waar ‘n gewone soeker sy pad vind of in die woestyn by...Oct 1, 2018
Elkeen van ons het nodig om te herontdek dat ons in eenheid met alles en almal om ons staan, eerder as die foutiewe aanname dat ons los staan en geïsoleerd kan leef. Dat ons ‘n eiland is. Die feit van die saak is dat ons onlosmaaklik...Sep 10, 2018
We need to change our way of thinking about things. Particularly concerning the Earth as not just our environment, not just as something outside of us. Rather start seeing the Earth as our mother, nourishing and protecting us, giving us air to breathe, fresh water to...Sep 1, 2018
“Carpe Diem” beteken, gryp die dag. Dit is ‘n kragtige spreuk, dit inspireer maar ongelukkig ontstig dit ook ‘n mens. Die ontstig deel kom in wanneer die spreuk (soos deur baie mense verstaan) geïnterpreteer word as net ‘n aansporing om...Sep 1, 2018
as jy stil by jou woede kan sitonthul dit fluisterend:my regte naam is vrees Ons woede en haat, maak ons siek. ‘n Siekte toestand wat ongelukkig hoogs aansteeklik is. Kyk maar net hoe vinnig haatspraak en geweld kan versprei. Letterlik soos ‘n veldbrand....Sep 1, 2018
jy is die weggooi hondwat moedeloos-alleendie straat af drafen hees-moegvir die maan bly blaf – depressie Met hierdie gedig van my, probeer ek iets verwoord van die intense gevoelens van hopeloosheid, alleenheid en...Aug 6, 2018
If there is any philosopher who is famous for contemplating suicide, it’s the French philosopher Albert Camus, who proposed that, “There is but one truly serious philosophical problem and that is suicide.” Which could be translate to something like; the answer you...Aug 1, 2018
Die vier basiese elemente – water, vuur, lug (wind) en aarde (grond) – het van die vroegste tye af deel uitgemaak van die mens se nadenke oor die wese van die wêreld, waarvan ons so intiem deel is. Natuurlik gebruik die wetenskap deesdae meer gesofistikeerde taal....Aug 1, 2018
Ek wil vandag vir almal wat hier lees vra om vir ‘n oomblik te stop. Stop met dit waarmee jy besig is – veral dit wat jy tans besig is om vir jouself te vertel – jou innerlike gesprek met jouself. Hoekom vra ek jou om te stop om met jouself te praat? Want...Jul 1, 2018
Die lewe is ‘n interessante belewenis. Terselfdertyd wreed en mooi, onregverdig en regverdig, eenvoudig en kompleks. Soms so intens en onverstaanbaar, skerp-helder, baie soos die son, en wie van ons kan vir lank direk in die son kyk sonder om nie permanente...Jun 22, 2018
You can be kind. You can be good. You can be patient, loving, and giving. But at the end of the day, you cannot control the outcome of your life. Your friends may abandon you. Your love may leave. Your health may fail you. Your life may be taken from you. Rather than...Jun 1, 2018
God en mens, goed en boos, Hemel en hel, siel en liggaam, bonatuurlik en natuurlik. So verdeel biljoene gelowige mense hulle verstaan van hulle realiteit in twee opponerende werklikhede. Dink byvoorbeeld aan die verdeling van ‘n natuurlike en ‘n geestelike /...Jun 1, 2018
Ek moes al menigmale mense se lyding aanskou en saam beleef, a.g.v. een of ander terminale siekte. Eens trotse, selfstandige en waardige mense wat later nie eens meer self kan eet of drink nie. Wat nog te sê van badkamer toe gaan. Mense wat in ongelooflike pyn...May 2, 2018
Sometimes people who travel to third-world countries report that although the people are very poor they seem much “happier”. They often follow it up with some comparison to materialism and an inference that we’d all be so much happier if we knew how to live with less....May 1, 2018
In die Bybel, Spreuke 4 (vers 23) staan daar geskrywe: “Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.” Hierdie gedeelte se bedoeling met “hart” is duidelik nie hier verwysend na die menslike hart wat ‘n...May 1, 2018
Ek moes op die harde manier leer dat niemand my kan help met my soeke na my self nie. Dit is my pad om te loop. My avontuur, my reis. Want sien, elke keer wat ek eerder na iemand anders luister as na my eie innerlike waarheid, verstil ek my eie stem en word ek al hoe...Apr 26, 2018
Recent studies show that nature and especially the coast, is one of the best places to alleviate stress and find calm to recharge our minds. The reasons for this is quite fascinating. In nature all your senses are engaged, and this means you can’t help but wake up out...Apr 1, 2018
“Fake news” is nou een van die kenmerke van die tyd waarin ons leef. Die afgelope jare se inligtingstegnologie-revolusie en veral sosiale media het nie net bygedra tot beter kommunikasie en groter deelname aan openbare diskoers nie. Dit het ongelukkig ook,...Apr 1, 2018
Op Woensdag 21 Maart word Menseregtedag gevier. Menseregtedag hier in Suid-Afrika word onder andere ook ter nagedagtenis aan die Sharpeville-slagting op 21 Maart 1960, gevier. ‘n Bloedige dag waarop vele mense se reg op lewe hulle ontneem is. Om dus terug te...
Recent Comments